Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lentemaand
lentemaand [boodskap #143153] Di, 12 September 2023 16:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20780
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
lentemaand
Afbreking: len•te•maand
Samestelling: lente + maand


Selfstandige naamwoord: lentemaand
Meervoud: lentemaande

Betekenis:
• 'n Maand in die lente.

Gebruik:
• September, Oktober en November is lentemaande.

Antoniem:
• herfsmaand

Vertaling:
Engels: spring month
Nederlands: lentemaand

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: herfsmaand
Volgende onderwerp: trouens
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 23 17:06:34 MGT 2024