Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » herfsmaand
herfsmaand [boodskap #143152] Tue, 12 September 2023 16:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
herfsmaand
Afbreking: herfs•maand
Samestelling: herfs + maand


Selfstandige naamwoord: herfsmaand
Meervoud: herfsmaande

Betekenis:
• 'n Maand in herfs.

Gebruik:
• Maart, April en Mei is herfsmaande.

Antoniem:
• lentemaand

Vertaling:
Engels: autumn month
Nederlands: herfstmaand

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: somermaand
Volgende onderwerp: lentemaand
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 01:06:09 UTC 2024