Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wintermaand
wintermaand [boodskap #143150] Di, 12 September 2023 14:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wintermaand
Afbreking: win•ter•maand
Samestelling: winter + maand


Selfstandige naamwoord: wintermaand
Meervoud: wintermaande

Betekenis:
• 'n Maand in die winter.

Gebruik:
• Junie, Julie en Augustus is wintermaande.

Antoniem:
• somermaand

Vertaling:
Engels: winter month
Nederlands: wintermaand

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opgewasse
Volgende onderwerp: somermaand
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Nov 27 09:12:13 MGT 2024