opgewasse [boodskap #143149] |
Tue, 12 September 2023 13:57 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
opgewasse
Afbreking: op•ge•was•se
Byvoeglike naamwoord: opgewasse
Attributief: –
Betekenis:
• Sterk genoeg; geskik vir; bestand teen.
Gebruik:
• Die man is duidelik nie opgewasse vir die taak nie.
Antoniem:
• onopgewasse
Afgelei:
• opgewassenheid
Vertaling:
Engels: be a match for
Nederlands: opgewassen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|