Soek vir:
Supertaal
Kom praat saam!
Blog
Soek
Hulp
Lede
Registreer
Teken aan
Tuis
Tuis
»
Taal
»
Woordeboek
»
kruipslag
Wys:
Vandag se boodskappe
::
Stemmings
::
Navigasie
kruipslag
[
boodskap #143147
]
Mon, 11 September 2023 18:52
Leksikograaf
Boodskappe:
20946
Geregistreer:
March 2019
Karma:
1
Senior Lid
Kruipslag.
Kruipslag.
kruipslag
Afbreking: kruip•slag
Samestelling: kruip + slag
Selfstandige naamwoord:
kruipslag
Meervoud:
kruipslae
Betekenis:
• 'n Swemslag waar die swemmer met sy kop na onder deur die water klief deur die arms om die beurt oor die water vorentoe te beweeg.
Gebruik:
• Omdat
kruipslag
die vinnigste swemslag is, word dit algemeen tydens vryslagwedstryde gebruik.
Afgelei:
• rugkruipslag
Verwant:
• borsslag
• rugslag
• vlinderslag
• vryslag
Vertaling:
Engels: front crawl
Nederlands: borstcrawl
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Rapporteer boodskap aan 'n moderator
Vorige onderwerp:
rugslag
Volgende onderwerp:
borsslag
Gaan na forum:
- Algemeen
Kennisgewings
Koeitjies & kalfies
- Taal
Afrikaans, ons taal
Woordeboek
Ensiklopedie
Prosa & poësie
Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe
- Lekker
Humor & grappe
Musiek & liriek
TV, flieks & vermaak
Sport & ontspanning
Kos & resepte
Reis & vakansie
Stokperdjies & kunsvlyt
- Ernstig
Nuus
Wiele
Troeteldiere
Rekenaars & selfone
Geloof & kerksake
Gesondheid & boereraat
Veiligheid & wapens
Genealogie & famieliesake
Boeke, tydskrifte & koerante
Onderwys & opvoeding
Landbou & veeteelt
Ekonomie & geldsake
Emigrasie & buiteland
Ruil, koop & verkoop
-=]
terug na bo
[=-
[
XML-voer
] [
]
Tyd nou:
Thu Dec 26 01:03:37 UTC 2024