blootstelling [boodskap #143144] |
Mon, 11 September 2023 17:47 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
blootstelling
Afbreking: bloot•stel•ling
Samestelling: blootstel + ing
Selfstandige naamwoord: blootstelling
Meervoud: blootstellinge, blootstellings
Betekenis:
• Die handeling van blootstel (om onbeskermd met gevaar in kontak te kom).
Gebruik:
• Blootstelling aan X-strale kan kanker veroorsaak.
Afgelei:
• blootstellingshoek
• blootstellingstyd
Vertaling:
Engels: exposure
Nederlands: blootstelling
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|