monitering [boodskap #143142] |
Mon, 11 September 2023 17:18 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
monitering
Afbreking: mo•ni•te•ring
Samestelling: moniteer + -ing
Selfstandige naamwoord: monitering
Meervoud: –
Betekenis:
• Die handeling van moniteer.
Gebruik:
• 'n Kontrak is uitgereik vir die installering en monitering van kameras by plekke waar daar 'n hoë voorkoms van misdaad is.
Sinoniem:
• kontrolering
• waarneming
Afgelei:
• verkiesingsmonitering
Vertaling:
Engels: monitoring
Nederlands: controlering
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|