wetgewer [boodskap #143139] |
Mon, 11 September 2023 15:05 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wetgewer
Afbreking: wet•ge•wer
Samestelling: wet + gewer
Selfstandige naamwoord: wetgewer
Meervoud: wetgewers
Betekenis:
• Die deel van 'n staat wat die wette maak. Die wetgewende gesag van 'n land (in teenstelling met die uitvoerende en regterlike gesag).
Gebruik:
• Die wette wat deur 'n wetgewer gepromulgeer is, staan as wetgewing bekend.
Vertaling:
Engels: lawmaker, lawgiver, legislature, legislator
Nederlands: wetgever
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|