Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onstuitbaar
onstuitbaar [boodskap #143136] Mon, 11 September 2023 14:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
onstuitbaar
Afbreking: on•stuit•baar
Samestelling: on- + stuit + -baar


Byvoeglike naamwoord: onstuitbaar
Vergrotende trap: onstuitbaarder
Oortreffende trap: onstuitbaarste
Attributief: onstuitbare
Partitief: onstuitbaars

Betekenis:
• Wat nie gestuit (gestop of teengehou) kan word nie.

Gebruik:
• Die water vloei onstuitbaar oor die dam se walle.

Sinoniem:
• onkeerbaar

Antoniem:
• stuitbaar

Vertaling:
Engels: unstoppable
Nederlands: onstuitbaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: inmeng
Volgende onderwerp: sportvrou
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 00:30:40 UTC 2024