Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kiesafdeling
kiesafdeling [boodskap #143134] Sun, 10 September 2023 18:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kiesafdeling
Afbreking: kies•af•de•ling
Samestelling: kies + afdeling


Selfstandige naamwoord: kiesafdeling
Meervoud: kiesafdelinge, kiesafdelings

Betekenis:
• 'n Gebied/distrik wat deur een of meer verkose amptenare verteenwoordig word.

Gebruik:
• Indien jy 'n geregistreerde kieser is en verhuis het, moet jy in jou nuwe kiesafdeling herregistreer.

Sinoniem:
• kiesdistrik
• setel
• stemdistrik

Vertaling:
Engels: constituency
Nederlands: kiesdistrict

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bewondering
Volgende onderwerp: inmeng
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 00:58:37 UTC 2024