Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bewondering
bewondering [boodskap #143133] Sun, 10 September 2023 17:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bewondering
Afbreking: be•won•de•ring
Samestelling: bewonder + -ing


Selfstandige naamwoord: bewondering
Meervoud:

Betekenis:
• Die handeling van bewonder. Om met respek en ontsag na iets of iemand te kyk.

Gebruik:
• Hy is lief vir die natuur en het 'n spesiale bewondering vir olifante.

Sinoniem:
• admirasie

Afgelei:
• selfbewondering

Vertaling:
Engels: admiration
Nederlands: bewondering

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: veiligheidswag
Volgende onderwerp: kiesafdeling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 00:24:40 UTC 2024