Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » inmenging
inmenging [boodskap #143131] Sun, 10 September 2023 11:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
inmenging
Afbreking: in•men•ging
Samestelling: inmeng + -ing


Selfstandige naamwoord: inmenging
Meervoud:

Betekenis:
• Die handeling van inmeng; om by te meng, of ongenooid by ander se sake betrokke te raak.

Gebruik:
• Ek sal nie enige inmenging in my private sake duld nie.

Sinoniem:
• bemoeienis
• indringing
• ingryping
• tussenkoms
• verhindering

Afgelei:
• owerheidsinmenging
• regeringsinmenging
• staatsinmenging

Vertaling:
Engels: interference, intervention, intrusion, meddling
Nederlands: inmenging

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kwylend
Volgende onderwerp: veiligheidswag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 01:13:34 UTC 2024