Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kwylend
kwylend [boodskap #143130] Sun, 10 September 2023 11:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kwylend
Afbreking: kwy•lend
Samestelling: kwyl + -end


Byvoeglike naamwoord: kwylend
Vergrotende trap: kwylender
Oortreffende trap: kwylendste
Attributief: kwylende

Betekenis:
• Wat kwyl. Met slym wat uit die mond loop.

Gebruik:
• Sy vee die baba se kwylende mond met sy borslap af.

Sinoniem:
• skuimend

Vertaling:
Engels: drooling
Nederlands: kwijlend

Nota:
• Onvoltooide deelwoord van kwyl.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sporadies
Volgende onderwerp: inmenging
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 00:42:15 UTC 2024