sporadies [boodskap #143129] |
Sun, 10 September 2023 10:27 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sporadies
Afbreking: spo•ra•dies
Byvoeglike naamwoord: sporadies
Vergrotende trap: sporadieser
Oortreffende trap: sporadiesste
Attributief: sporadiese
Betekenis:
• Wat met tussenposes gebeur of voorkom. So af en toe; nou en dan; byna nooit.
Gebruik:
• Gevalle van hondsdolheid kom sporadies voor.
Sinoniem:
• episodies
• intermitterend
• ongereeld
• soms
• wisselvallig
Vertaling:
Engels: sporadic, intermittent
Nederlands: sporadisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|