beskuldigde [boodskap #143122] |
Sun, 10 September 2023 07:09 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
beskuldigde
Afbreking: be•skul•dig•de
Samestelling: beskuldig + -de
Selfstandige naamwoord: beskuldigde
Meervoud: beskuldigdes
Betekenis:
• Iemand wat van iets beskuldig word (maar nog nie skuldig bevind is nie).
Gebruik:
• Die beskuldigde beoog om onskuldig te pleit.
Sinoniem:
• aangeklaagde
• gedagvaarde
• verdagte
• verhoorafwagtende
• verweerder
Afgelei:
• beskuldigdebank
• medebeskuldigde
Afkorting:
• besk.
Vertaling:
Engels: accused, defendant
Nederlands: beschuldigde
Byvoeglike naamwoord: beskuldig
Attributief: beskuldigde
Betekenis:
• Wat van iets beskuldig word.
Gebruik:
• Die beskuldigde man sal voor die hof gedaag word.
Vertaling:
Engels: accused
Nederlands: beskuldigde
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|