deels [boodskap #143118] |
Sat, 09 September 2023 19:07 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
deels
Afbreking: deels
Bywoord: deels
Betekenis:
• Vir 'n bepaalde deel; ten dele.
Gebruik:
• Die tone en voete, deels van yster en deels van klei, wys dat die koninkryk deels sterk, deels swak sal wees. [Daniël 2:42]
Sinoniem:
• gedeeltelik
Afgelei:
• anderdeels
• eensdeels
• goeddeels
• grotendeels
• meerendeels
• meestendeels
• merendeels
Vertaling:
Engels: in part, partially, partly
Nederlands: deels
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|