Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vertroos
vertroos [boodskap #143116] Sat, 09 September 2023 10:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
vertroos
Afbreking: ver•troos
Samestelling: ver- + troos


Werkwoord: vertroos
Verlede tyd: het vertroos

Betekenis:
• Om iemand tydens 'n moeilike tyd by te staan en te bemoedig.

Gebruik:
• Geseënd is dié wat treur, want hulle sal vertroos word. [Matteus 5:4]

Sinoniem:
• bemoedig
• bystaan
• ondersteun
• opbeur
• gerusstel
• kalmeer
• ondersteun
• opvrolik
• sus

Afgelei:
• vertroostend
• vertrooster
• vertroosting

Vertaling:
Engels: to comfort, console, solace
Nederlands: vertroosten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vertroostend
Volgende onderwerp: deels
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 00:28:01 UTC 2024