vertroostend [boodskap #143115] |
Sat, 09 September 2023 10:39 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vertroostend
Afbreking: ver•troos•tend
Samestelling: vertroos + (t)end
Byvoeglike naamwoord: vertroostend
Attributief: vertroostende
Betekenis:
• Wat bemoedig en vertroos.
Gebruik:
• Sy het my vertroostend met haar arms omvou.
Sinoniem:
• beskermend
• bemoedigend
• gerusstellend
• ondersteunend
Vertaling:
Engels: comforting, consolatory
Nederlands: vertroostend
Nota:
• Onvoltooide deelwoord van vertroos.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|