tsarina [boodskap #143114] |
Sat, 09 September 2023 10:25 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tsarina
Afbreking: tsa•ri•na
Selfstandige naamwoord: tsarina
Meervoud: tsarinas
Betekenis:
• 'n Vroulike tsaar, of die vrou van 'n tsaar.
Gebruik:
• Tsarina Anastasia Romanowna was die eerste vrou van tsaar Iwan die Verskriklike.
Antoniem:
• tsaar (manlik)
Vertaling:
Engels: tsarina, tsaritsa, czaritza
Nederlands: tsarina
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|