keiserin [boodskap #143113] |
Sat, 09 September 2023 09:23 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
keiserin
Afbreking: kei•ser•in
Samestelling: keiser + -in
Selfstandige naamwoord: keiserin
Meervoud: keiserinne
Betekenis:
• 'n Vroulike keiser en leier van 'n keiserryk.
Gebruik:
• Jelizawjeta Petrowna was die dogter van Pieter die Grote en sy was van 1741 tot 1762 die keiserin van Rusland.
Antoniem:
• keiser (manlik)
Afgelei:
• keiserin-weduwee
Vertaling:
Engels: empress
Nederlands: keizerin
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|