skilderes [boodskap #143111] |
Sat, 09 September 2023 08:35 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skilderes
Afbreking: skil•de•res
Samestelling: skilder + -es
Selfstandige naamwoord: skilderes
Meervoud: skilderesse
Betekenis:
• 'n Vroulike skilder. Vrou wat skilderkuns beoefen / skilderye verf.
Gebruik:
• Lavinia Fontana (1552-1614), 'n Italiaanse skilderes, was die eerste vroulike kunstenares wat op dieselfde vlak as haar manlike eweknieë buite 'n hof of klooster gewerk het.
Antoniem:
• skilder (manlik of neutraal)
Vertaling:
Engels: femail painter
Nederlands: schilderes
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|