eksekutrise [boodskap #143107] |
Sat, 09 September 2023 07:55 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
eksekutrise
Afbreking: ek•se•ku•tri•se
Selfstandige naamwoord: eksekutrise
Meervoud: eksekutrises
Betekenis:
• 'n Vroulike eksekuteur. Vrou wat 'n testament uitvoer.
Gebruik:
• 'n Eksekutrise is aangestel om die boedel te beredder.
Antoniem:
• eksekuteur (manlik of neutraal)
Vertaling:
Engels: female executor
Nederlands: executrice
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|