vorstin [boodskap #143106] |
Fri, 08 September 2023 19:58 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vorstin
Afbreking: vor•stin
Selfstandige naamwoord: vorstin
Meervoud: vorstinne
Betekenis:
• 'n Vroulike vors, of die vrou of dogter van 'n vors.
Gebruik:
• In 1900 het aartshertog Frans Ferdinand met gravin Sophie Chotek getrou, waardeur sy die titel vorstin en later hertogin van Hohenberg gekry het.
Sinoniem:
• heerseres
• keiserin
• koningin
• prinses
Antoniem:
• vors (manlik of neutraal)
Afgelei:
• erfvorstin
• grootvorstin
• keurvorstin
Vertaling:
Engels: female ruler, queen
Nederlands: vorstin
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|