waarsegster [boodskap #143105] |
Fri, 08 September 2023 19:35 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
waarsegster
Afbreking: waar•seg•ster
Selfstandige naamwoord: waarsegster
Meervoud: waarsegsters
Betekenis:
• 'n Vroulike waarsêer. Vrou wat die toekoms voorspel.
Gebruik:
• Saul het 'n waarsegster genader om Samuel se gees om raad te vra.
Sinoniem:
• profetes
• sieneres
Antoniem:
• waarsêer (manlik of neutraal)
Vertaling:
Engels: female fortuneteller
Nederlands: waarzegster
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|