Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spreekster
spreekster [boodskap #143104] Fri, 08 September 2023 18:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
spreekster
Afbreking: spreek•ster


Selfstandige naamwoord: spreekster
Meervoud: spreeksters

Betekenis:
• 'n Vroulike spreker. Vrou wat 'n toespraak lewer / die woord voer.

Gebruik:
• Die spreekster sê maak meestal sin.

Antoniem:
• spreker (manlik of neutraal)

Afgelei:
• kwaadspreekster

Vertaling:
Engels: female speaker
Nederlands: spreekster

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: donatrise
Volgende onderwerp: waarsegster
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 00:38:41 UTC 2024