verdediger [boodskap #143101] |
Fri, 08 September 2023 15:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verdediger
Afbreking: ver•de•di•ger
Samestelling: verdedig + -er
Selfstandige naamwoord: verdediger
Meervoud: verdedigers
Verkleinwoord: verdedigertjie
Meervoud van verkleining: verdedigertjies
Betekenis:
• Iemand wat iets beskerm en verdedig.
• (sport) Persoon in die agterste linie wat keer dat die opponente punte aanteken.
Gebruik:
• Sy is 'n vurige verdediger van diereregte.
• Op die rugbyveld mag 'n verdediger nie die speler wat die bal dra met 'n gevaarlike boorvat grond toe bring nie.
Antoniem:
• aanvaller
Afgelei:
• geloofsverdediger
• landsverdediger
• titelverdediger
Vertaling:
Engels: defender, protector; defender
Nederlands: verdediger
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|