Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onlosmaaklik
onlosmaaklik [boodskap #143098] Vr, 08 September 2023 14:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onlosmaaklik
Afbreking: on•los•maak•lik
Samestelling: on- + losmaak + -lik


Byvoeglike naamwoord: onlosmaaklik
Attributief: onlosmaaklike

Betekenis:
• Wat nie van mekaar losgemaak kan word nie; heg verbonde.

Gebruik:
• Die hede en die verlede is onlosmaaklik verstrengel en kan nie maklik van mekaar ontknoop word nie.

Sinoniem:
• onherroeplik
• onveranderlik
• onskeibaar
• onafskeidelik
• onafskeidbaar
• onontwarbaar
• onskeidbaar

Vertaling:
Engels: inseparable, indissoluble
Nederlands: onlosmakelijk, onafscheidelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: neerpen
Volgende onderwerp: drukkoker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Nov 27 11:00:47 MGT 2024