Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » neerpen
neerpen [boodskap #143097] Fri, 08 September 2023 14:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
neerpen
Afbreking: neer•pen
Samestelling: neer + pen


Werkwoord: pen neer, neerpen
Verlede tyd: het neergepen

Betekenis:
• Om iets (meestal haastig) neer te skryf.

Gebruik:
• Sy pen al haar herinneringe in haar dagboek neer.

Sinoniem:
• boekstaaf
• neerskryf
• opskrywe

Vertaling:
Engels: to write down, pen down
Nederlands: neerpennen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hulpmiddel
Volgende onderwerp: onlosmaaklik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 00:28:55 UTC 2024