penaliseer [boodskap #143095] |
Fri, 08 September 2023 13:58 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
penaliseer
Afbreking: pe•na•li•seer
Werkwoord: penaliseer
Verlede tyd: het gepenaliseer
Betekenis:
• Om te straf of te beboet.
Gebruik:
• En wie gaan die skeidsregters, wat die spelers so maklik penaliseer, vir hulle foute penaliseer?
Sinoniem:
• bestraf
• dissiplineer
• straf
• teregwys
• vonnis
Antoniem:
• beloon
Vertaling:
Engels: to penalize
Nederlands: penaliseren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|