Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kennelik
kennelik [boodskap #143093] Thu, 07 September 2023 20:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kennelik
Afbreking: ken•ne•lik
Samestelling: ken + -elik


Byvoeglike naamwoord: kennelik
Vergrotende trap: kenneliker
Oortreffende trap: kennelikste
Attributief: kennelike

Betekenis:
• Wat gesien of afgelei kan word.

Gebruik:
• Die man is kennelik 'n leier in sy gemeenskap.

Wisselvorm:
• kenlik

Sinoniem:
• blykbaar
• duidelik
• klaarblyklik
• merkbaar
• onmiskenbaar
• sigbaar
• vermoedelik
• waarneembaar

Vertaling:
Engels: apparently, evident, obvious
Nederlands: kennelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: debatteerbaar
Volgende onderwerp: werwing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 00:59:40 UTC 2024