debatteerbaar [boodskap #143092] |
Thu, 07 September 2023 18:52 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
debatteerbaar
Afbreking: de•bat•teer•baar
Samestelling: debatteer + -baar
Byvoeglike naamwoord: debatteerbaar
Attributief: debatteerbare
Betekenis:
• Wat nie so seker is nie. Waaroor daar gesels of 'n debat gevoer kan word.
Gebruik:
• Of hy die beste kandidaat vir die pos is, is hoogs debatteerbaar.
Sinoniem:
• aanvegbaar
• bedenklik
• betwisbaar
• omstrede
• twyfelagtig
Vertaling:
Engels: debatable, contestable
Nederlands: discutabel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|