Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » irrelevant
irrelevant [boodskap #143091] Thu, 07 September 2023 18:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
irrelevant
Afbreking: ir•re•le•vant
Samestelling: ir + relevant


Byvoeglike naamwoord: irrelevant
Vergrotende trap: irrelevanter
Oortreffende trap: irrelevantste
Attributief: irrelevante
Partitief: irrelevants

Betekenis:
• Wat nie relevant of toepaslik is nie; van geen belang; nie ter sake.

Gebruik:
• Ek gee nie om wat hy van my dink nie, dis totaal irrelevant!

Sinoniem:
• betekenisloos
• onbenullig
• onsaaklik
• ontoepaslik
• onvanpas

Antoniem:
• relevant
• toepaslik

Vertaling:
Engels: irrelevant
Nederlands: irrelevant

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dreunsang
Volgende onderwerp: debatteerbaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 00:55:50 UTC 2024