Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beginselloos
beginselloos [boodskap #143085] Mon, 04 September 2023 10:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
beginselloos
Afbreking: be•gin•sel•loos
Samestelling: beginsel + -loos


Byvoeglike naamwoord: beginselloos
Attributief: beginsellose

Betekenis:
• Sonder vaste beginsels.

Gebruik:
• Die politikus se beginsellose uitsprake is vel gekritiseer.

Sinoniem:
• gewetenloos
• immoreel
• karakterloos
• ruggraatloos

Antoniem:
• beginselvas

Afgelei:
• beginselloosheid

Vertaling:
Engels: unprincipled
Nederlands: beginselloos, principeloos

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitlating
Volgende onderwerp: dienslewering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 00:49:03 UTC 2024