uitbetaal [boodskap #143083] |
Mon, 04 September 2023 09:40 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
uitbetaal
Afbreking: uit•be•taal
Samestelling: uit + betaal
Werkwoord: betaal uit, uitbetaal
Verlede tyd: het uitbetaal
Betekenis:
• Om die geld wat jy skuld te betaal.
Gebruik:
• Die polis sal oor tien jaar uitbetaal.
Sinoniem:
• kompenseer
• uitkeer
• vergoed
Afgelei:
• uitbetaalde
• uitbetaling
Vertaling:
Engels: to pay out
Nederlands: uitbetalen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|