Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » fragment
fragment [boodskap #143078] Mon, 04 September 2023 08:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
fragment
Afbreking: frag•ment


Selfstandige naamwoord: fragment
Meervoud: fragmente
Verkleinwoord: fragmentjie
Meervoud van verkleining: fragmentjies

Betekenis:
• 'n Kleiner stuk wat van 'n groter geheel afgebreek, losgekom of uitgehaal is.

Gebruik:
• 'n Fragment van die vermiste vliegtuig is in die veld gevind.

Sinoniem:
• brok
• brokstuk
• deel
• flard
• flenter
• fraksie
• gedeelte
• skerf
• snipper
• stuk

Afgelei:
• fragmenteer

Vertaling:
Engels: fragment, lump, piece, splinter
Nederlands: fragment

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gefragmenteer
Volgende onderwerp: ongerief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 01:02:08 UTC 2024