slakdop [boodskap #143074] |
Sun, 03 September 2023 18:11 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
slakdop
Afbreking: slak•dop
Samestelling: slak + dop
Selfstandige naamwoord: slakdop
Meervoud: slakdoppe
Verkleinwoord: slakdoppie
Meervoud van verkleining: slakdoppies
Betekenis:
• Die harde dop van 'n slak.
Gebruik:
• Sommige krappe leef in leë slakdoppe.
Sinoniem:
• skulp
• slakkehuis
Vertaling:
Engels: snail shell
Nederlands: slakkenhuis
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|