veeboer [boodskap #143073] |
Sun, 03 September 2023 17:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
veeboer
Afbreking: vee•boer
Samestelling: vee + boer
Selfstandige naamwoord: veeboer
Meervoud: veeboere
Verkleinwoord: veeboertjie
Meervoud van verkleining: veeboertjies
Betekenis:
• 'n Boer wat vee (skape, beeste, varke, bokke, hoenders, ens) aanhou.
Gebruik:
• 'n Veeboer teel plaasdiere om vleis, melk, eiers en ander voedselsoorte te produseer.
Sinoniem:
• veeteler
Afgelei:
• grootveeboer
• pluimveeboer
• slagveeboer
• veeboerdery
Vertaling:
Engels: livestock farmer
Nederlands: veeboer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|