opdrink [boodskap #143072] |
Sun, 03 September 2023 17:47 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
opdrink
Afbreking: op•drink
Samestelling: op + drink
Werkwoord: drink op, opdrink
Verlede tyd: het opgedrink
Betekenis:
• Om te drink tot daar niks oor is nie.
Gebruik:
• Het jy al die koeldrank opgedrink?
Sinoniem:
• ledig
• leegdrink
• uitdrink
Verwant:
• opeet
Vertaling:
Engels: to drink up, to finish one's drink
Nederlands: opdrinken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|