Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » solarium
solarium [boodskap #143070] So, 03 September 2023 17:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
solarium
Afbreking: so•la•ri•um


Selfstandige naamwoord: solarium
Meervoud: solaria, solariums

Betekenis:
• 'n Sonkamer waarin 'n mens kan sonbaai, of 'n toestel met ligte waarin 'n mens bruin kan brand.

Gebruik:
• As jy nie baie tyd het om bruin te brand nie is 'n solarium perfekte oplossing.

Sinoniem:
• sonbadkamer
• sonbed
• sonkamer

Vertaling:
Engels: solarium
Nederlands: solarium

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ontvlambaar
Volgende onderwerp: klimraam
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Nov 27 10:15:41 MGT 2024