ontvlambaar [boodskap #143069] |
Sun, 03 September 2023 16:36 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ontvlambaar
Afbreking: ont•vlam•baar
Samestelling: ontvlam + -baar
Byvoeglike naamwoord: ontvlambaar
Vergrotende trap: ontvlambaarder
Oortreffende trap: ontvlambaarste
Attributief: ontvlambare
Betekenis:
• Wat maklik kan ontvlam; aan die brand kan slaan.
Gebruik:
• Moenie 'n gasverwarmer naby ontvlambare voorwerpe soos gordyne gebruik nie.
Sinoniem:
• brandbaar
• ontbrandbaar
• ontsteekbaar
• vlambaar
Antoniem:
• brandbestand
• onontvlambaar
• vuurvas
Afgelei:
• ontvlambaarheid
Vertaling:
Engels: inflammable, flammable
Nederlands: ontvlambaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|