slaags [boodskap #143067] |
Sun, 03 September 2023 15:04 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
slaags
Afbreking: slaags
Bywoord: slaags
Betekenis:
• Wat baklei; aan die veg is.
Gebruik:
• Die stakers het met die polisie slaags geraak.
Sinoniem:
• bakleiend
• handdadig
• handgemeen
• handtastelik
• strydend
• vegtend
Vertaling:
Engels: come to blows, join into battle
Nederlands: slaags
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|