Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bedwelm
bedwelm [boodskap #143063] Sat, 02 September 2023 12:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bedwelm
Afbreking: be•dwelm
Samestelling: be- + dwelm


Werkwoord: bedwelm
Verlede tyd: het bedwelm

Betekenis:
• Om dronk, duiselig of selfs bewusteloos te maak.

Gebruik:
• Die gesin is met 'n gas bedwelm voordat daar by hulle huis ingebreek is.

Sinoniem:
• benewel
• verdoof

Afgelei:
• bedwelmend
• bedwelming

Vertaling:
Engels: to drug, intoxicate, daze
Nederlands: bedwelmen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verdoof
Volgende onderwerp: wisselvallig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 00:35:47 UTC 2024