Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verdoof
verdoof [boodskap #143062] Sat, 02 September 2023 11:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
verdoof
Afbreking: ver•doof
Samestelling: ver- + doof


Werkwoord: verdoof
Verlede tyd: het verdoof

Betekenis:
• Om te bedwelm en gevoelloos te maak.
• Om bewusteloos en slapend te maak.
• Om lig of klank dowwer te maak.

Gebruik:
• Die tandarts verdoof die pasiënt se mond.
• Die bok is vanuit die helikopter met 'n pylgeweer verdoof.
• Onthou, daar is nie genoeg duisternis in die wêreld om die lig van 'n enkele kers te verdoof nie.

Wisselvorm:
• verdowe

Sinoniem:
• afstomp
• bedwelm
• benewel
• desensitiseer

Afgelei:
• verdoofde
• verdoofmiddel
• verdowend
• verdowing

Vertaling:
Engels: to deafen, numb, anesthetize
Nederlands: verdoven

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: natuurbewaarder
Volgende onderwerp: bedwelm
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 00:33:02 UTC 2024