natuurbewaarder [boodskap #143061] |
Sat, 02 September 2023 10:46 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
natuurbewaarder
Afbreking: na•tuur•be•waar•der
Samestelling: natuur + bewaarder
Selfstandige naamwoord: natuurbewaarder
Meervoud: natuurbewaarders
Verkleinwoord: natuurbewaardertjie
Meervoud van verkleining: natuurbewaardertjies
Betekenis:
• Persoon wat die natuur bewaar en beskerm.
Gebruik:
• In reservate oorvleuel die verantwoordelikhede van die wildbewaarder en die natuurbewaarder tot 'n groot mate.
Verwant:
• natuurbewaring
Vertaling:
Engels: nature conservationist
Nederlands: natuurbeschermer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|