wildernis [boodskap #143060] |
Sat, 02 September 2023 10:23 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wildernis
Afbreking: wil•der•nis
Selfstandige naamwoord: wildernis
Meervoud: wildernisse
Verkleinwoord: wildernissie
Meervoud van verkleining: wildernissies
Betekenis:
• 'n Woeste en ongerepte natuurlike gebied wat nie deur die mens aangetas is nie.
Gebruik:
• Duiwe word algemeen in die wildernis, asook in stede en dorpe aangetref.
Sinoniem:
• gramadoelas
• natuurgebied
• woesteny
Vertaling:
Engels: wilderness, wild, boondocks
Nederlands: wildernis
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|