Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ooreenstemming
ooreenstemming [boodskap #143052] Sat, 02 September 2023 07:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ooreenstemming
Afbreking: oor•een•stem•ming
Samestelling: ooreenstem + -ing


Selfstandige naamwoord: ooreenstemming
Meervoud:

Betekenis:
• Die situasie waar iets met iets anders ooreenstem.

Gebruik:
• Dit het gebeur in ooreenstemming met die woord van die Here. [1 Konings 22:38]

Sinoniem:
• eendersheid
• harmonie
• korrelasie
• pariteit

Afgelei:
• ooreenstemmingsbeginsel
• wilsooreenstemming

Vertaling:
Engels: correspondence, concurrence, agreement, harmony, concord
Nederlands: overeenstemming

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: huweliksherdenking
Volgende onderwerp: meervoudsvorm
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 01:07:41 UTC 2024