alkoholmisbruik [boodskap #143050] |
Fri, 01 September 2023 20:17 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
alkoholmisbruik
Afbreking: al•ko•hol•mis•bruik
Samestelling: alkohol + misbruik
Selfstandige naamwoord: alkoholmisbruik
Meervoud: –
Betekenis:
• Die oormatige inname van alkoholiese drank.
Gebruik:
• Daar is 'n duidelike verband tussen alkoholmisbruik en motorongelukke, gesinsgeweld, mishandeling, aanrandings, huisbrake, verkragtings en moord.
Vertaling:
Engels: alcohol abuse
Nederlands: alcoholmisbruik
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|