Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ds.
ds. [boodskap #143047] Vr, 01 September 2023 16:17
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20781
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ds.
Afbreking: ds.


Afkorting: ds.

Betekenis:
• Afkorting vir dominee ('n predikant). Van Latyn: dominus, "heer".

Gebruik:
Ds. Dirk de Vos preek môre oggend.

Verwant:
• dss. (meervoud, dominees)

Vertaling:
Engels: Rev., Revd.
Nederlands: ds.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: prof.
Volgende onderwerp: www
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 23 17:55:23 MGT 2024