Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opvolgbesoek
opvolgbesoek [boodskap #143042] Fri, 01 September 2023 14:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
opvolgbesoek
Afbreking: op•volg•be•soek
Samestelling: opvolg + besoek


Selfstandige naamwoord: opvolgbesoek
Meervoud: opvolgbesoeke

Betekenis:
• 'n Besoek/ontmoeting om vordering te meet en volgende stappe te bepaal.

Gebruik:
• Die pasiënt moet elke drie maande vir 'n opvolgbesoek en bloedtoetse gaan.

Vertaling:
Engels: follow-up visit
Nederlands: vervolgbezoek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vlekvry
Volgende onderwerp: instrukteur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 01:07:31 UTC 2024