vlekvry [boodskap #143041] |
Fri, 01 September 2023 13:55 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vlekvry
Afbreking: vlek•vry
Samestelling: vlek + vry
Byvoeglike naamwoord: vlekvry
Vergrotende trap: vlekvryster
Oortreffende trap: vlekvryste
Attributief: vlekvrye
Betekenis:
• Wat nie vlekke het of maklik vlekke kry nie.
Gebruik:
• Chroom en nikkel word by die staal gevoeg om vlekvrye staal te lewer wat 'n harde oksied op die oppervlak vorm en korrosie inhibeer.
Sinoniem:
• vlekbestand
• vlekkeloos
• vlekloos
Vertaling:
Engels: stainless
Nederlands: vlekvrij
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|